Stylish Guesthouse with Pool and Event Space in Deben

ZAR R10,200,000
Kathu, NC, 8446, South Africa

Property Highlights

  • Fully furnished guesthouse in Deben
  • 3 rooms with private entrances
  • Equipped kitchen and laundry room
  • 5 guest rooms, 2 with private braai
  • Large lapa with indoor/outdoor braai areas
  • Big swimming pool with bar and lapa

Overview

Pragtige en winsgewende Gastehuis vol gemeubileerd in Deben is in die mark!!! Wat ñ belegging!!!Hier wil jy wees. Groot sosiale byeenkomste en funksies word hier in die aswemrowende stukkie hemel in Diben gehou. Die dorp in het oor die afgelope jaar baie gewild geword. Die gewilde Doringdraad hou maandeliks groot byeenkomste en kultuur aande waar sangers soos Appel en baie meer die dorp besoek en mense van oral hier bymekaar kom vir die geleenthede. Dit is waar dat die dorp slegs 25km vanaf Kathu geleë is en mense eerder hier tuisgaan omdat dit rustiger en baie meer bekostigbare behuising het. Oral in die dorp is mense reeds besig om hulle erwe te koop en te ontwikkel. Die hoof gebou bestaan uit 3 kamers met hul eie ingang en 2 badkamers. Dit het ñ lieflike groot eetkamer en toegeruste kombuis en waskamer . ñ Lieflike eetlokaal vir gaste, stoormakamer asook ontvangs. Veiligheid en netheid is baie belangrik vir die eienaar en daarom is daar oral kameras en ñ goeie alarm stelsel in plek. Die perseel is omhein met palisades. Die gastehuis kreatiewe afwerkings en is stylvol. Dit is prakties ruim en het ñ lieflike plaaslike atmosfeer. Daar is 5 toegeruste gaste kamers waarvan 2 ñ privaat braai area het. 8 veilige onderdak parkerings. ñ Groot pragtige lapa met ñ mooi buite braai area en binne braai en aparte toilette vir gaste van troues en funksies. Dan om af te koel in die pragtige groot swembad .By hierdie swembad is daar ook ñ groot bar met lapa. Die gatehuis word verkoop met nog ñ oop erf reg langs die gastehuis vir verdere ontwikkeling soos ñ pretpark vir kinders en baie meer. Dit is jou kans om ñ eienaar van ñ suksesvolle en winsgewende besigheid te word.
Show More Show Less

Property Features

Kathu, NC, 8446, South Africa offers the following features:

Bedrooms: 3
Bathrooms: 2 Full
Property Type: Condo
Status: Active
Reference ID: dc12e47a-39c0-486a-a

What's Nearby

Local businesses near Kathu, NC, 8446, South Africa:

Hospital: < 1 mile
Grocery/Shopping Center: < 1 mile
School: < 1 mile
Police Station: < 1 mile
Gym: < 1 mile
Public Transportation: 3 miles

Map